Tjek van R7 392.40 aan die Moreson Kinderhuis

Johan Steenkamp oorhandig die tjek van R7 392.40 aan die Moreson Kinderhuis. Dit is wat die kampeerders bygedra het tydens ons Kersdiens op Santos 2012. TROTS OP DIE KAMPEERDERS WAT MET HIERDIE GOEIE GEBRUIK VOLHOU.

484193_495783357125394_1211728641_n